Urban Oasis
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Urban Oasis is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel in Lynwood Glen, 'n voorstad in Pretoria, geleë is. Dié verblyf is stapafstand van die openbare vervoer en winkelsentrums af.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n rusbank, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n toonbank met 'n stoel.
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik batterye en sonpanele sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Altus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Urban Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang