UrbanLife Accommodation
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
UrbanLife Accommodation bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, en is binne 600 m van verskeie winkels en restaurante af.
Gaste het 'n keuse van eenhede wat tussen 2 tot 5 mense kan akkommodeer, en die lugversorgde eenhede is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met eetgerei en breekware, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die eenhede is ook toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en WiFi is beskikbaar.
Keetmanshoop bied verskeie historiese terreine soos die Arendmonument, die Ou Poskantoorgebou, die Rynse Sendingkerk, die Johanniter Haus om te besoek, en gaste kan ook die Kokerboomwoud verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink UrbanLife Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Luchtenstein, Westdene, Keetmanshoop, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang