Usambara Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Usambara Lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- en Muldersdrift-gebied besoek, en slegs 30 minute vanaf beide Johannesburg en Pretoria.
Die eiendom het 19 ruim kamers, en elkeen het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eetkamer kan tot 30 afgevaardigdes huisves en bied die perfekte plek vir intieme funksies soos verjaardagpartytjies, verlowingspartytjies en jaareindfunksies.
Usambara Lodge bied maklike toegang tot die stad, winkelsentrums, bankfasiliteite en uitgangspaaie na groot lughawens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
- Gaste dink Usambara Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 16, Muldersdrift, Krugersdorp, 1746, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang