Successfully reported

UShaka Manor Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Siyemukela N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Value for money. I enjoyed my stay. Beautiful environment. Good service. Nice breakfast (milk was tasteful). Much appreciated and thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Hi Siyemukela. Thank you so much for your kind words about your stay with us. We're truly delighted to know you had a great experience—it means the world to our team. We hope to welcome you back soon! Have a lovely day further. Kind regards, Thilo

Gavin W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Brilliant. Amazing friendly staff and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Liewe Chris, Ons is baie jammer vir die slegte ervaring wat jy gehad het. Ons sal dit met ons personeel opneem aangesien ons 'n 5-ster-onderneming is en ons is hier om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Weereens, aanvaar asb. ons verskonings. Lekker dag vir jou. Vriendelike groete, Thilo

Sharlien E
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

Baie goeie mense wat daar werk maar glad nie gelukig met waardeer vir my geld ni. Goeie nag. Ek hoop die e-pos vind u goed. Ek is baie, baie ontevrede. Nadat ek betaal het, is ek in kennis gestel deur Tanya dat die plek waar ek bespreek het, klaar vol bespreek was en dat ek op nommer 99 'n ander plek moes soek. Sy het probeer help, en so moes ek toe op die ou einde by die werk sit en ander verblyf soek wat meer as twee keer duurder was as die oorspronklike bedrag. Maar ek het 'n punt in verstaan daar – ek het gevra dat daar gereël word dat ek dalk voor die bespreekte tyd van 14:00 kan inklok, al moet ek betaal. Daar is egter geen reëlings getref nie (ek moes uiteindelik die baas van UShaka Guest Manor bel, en hy het my gehelp om 10:00). Daarna het ek gewag vir my vennoot om aan te sluit. Toe my vennoot daar aankom, wou sy stort, maar daar was glad nie warm water nie. Ek het die vrou wat daar werk in kennis gestel, en steeds is dit nie uitgesorteer nie. My vennoot het toe besluit om vir haar ander verblyf te soek. Die dag daarna het ek ook geen warm water gehad nie. So, vir die twee dae wat ek daar was en oor die R4000 betaal het, het ek glad nie warm water gehad nie en moes by my werk gaan stort. Ek is glad nie gelukkig met die dienste nie en dink nie ek sal ooit weer via die webtuiste bespreek nie. Sharlien

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Good morning Sharlien, Trust you are well. We are very sorry for the bad experience with the hot water. There were major water issues in the area in terms of burst pipes, which was beyond our control, and the Municipality was working around the clock to get them sorted. We strive to make our guests' stay a happy one. For example, you requested an early check-in after a long flight; we made it our priority to have the room ready for you to check in at 10:00 even though our check-in time is at 14:00. We look forward to welcoming you again to uShaka Manor Guest House. Once again, we sincerely apologise for the inconvenience. Have a lovely day. Kind regards, Thilo Naicker

Heidi A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Highly recommended. Will definitely be back. Awesome guesthouse. Staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nyeleti Lucia M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Warm like home. It was my parents' first Durban trip, and uShaka Manor Guest House is well positioned by the Umhlanga beachfront. Beautiful location, very friendly and helpful staff. Breakfast was also fresh and personalised. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thilo
UShaka Manor Guest House
Hi there. Thank you for staying at uShaka Manor Guest House. We are glad to know that you have enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again. Kind regards Thilo

Rachel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Excellent customer service exceeded our expectation. The customer service was incredible, special thanks to Elaine. The decor and ambience were really beautiful, and the cleanliness was excellent. We travelled with our kids; they were comfortable and enjoyed the outdoor play area. A lot of consideration was given to our kids, which was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

M4 Loss Control Consultants E
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Die slegste verblyf ooit. Die melk en suiker in die kamers was nie daagliks vervang nie. Die vuil skottelgoed was nog steeds in die kamers, slegs die beddens is opgemaak. Showers het gelekt, in die een shower was daar nog hare in gewees van die vorige gas. Geen diens tydens ontbyt, kos is voor jou neergesit en personeel het verdwyn. Die ontbyt wat bedien was, was glad nie die geld werd nie, daar was nie 'n verskeidenheid nie. Jy word slegs een oggend gevra wat jy wil eet, dan nie weer van daaraf nie. Parkering is baie sleg, vreeslike opdraande of afdraande en daar is nie genoeg parkeerplek nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thilo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Stanley Grace Crescent, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c6b4b8f9ed46ba70d02ed2d105bd1bebded62e7cc387dac59528a2c257e458f9a4689e8603c44827cdeeb0ca581d3a4c27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 24 Stanley Grace Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7293985 31.0815119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang