Utopia Exclusive Widerness Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Utopia Farm, Somerset East Road, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Utopia Exclusive Wilderness Retreat is in die Somerset-Oos-omgewing geleë en kan via 3 paaie bereik word—die R400, N2 en R63, wat elk ongeveer 50 km se grondpad insluit. Die plaas bly 'n werkende plaas en vorm deel van die Hive Ecosystems-plase.
Verblyf word gebied in 'n tweeslaapkamerhuis. Albei slaapkamers in die huis is ingerig met 'n dubbelbed, en die huis beskik oor 2 badkamers wat elk met 'n bad en 'n stort toegerus is.
Die huis sluit 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n ingeboude braai.
Gaste kan toegang geniet tot 'n ruim dek met sitplek en 'n vuurput, waar hulle kan terugsit, ontspan en die asemrowende uitsigte kan geniet.
Die eiendom is as 'n eenheid uitgeboek, dus jy is privaatheid verseker en het die gebruik van die hele plaas vir die duur van jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Utopia Farm, Somerset East Road, 5850, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Utopia Farm, Somerset East Road, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang