Utopia Springerbaai
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Melkhouthoek, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Utopia Springerbaai – Huis en Woonstel
Utopia Springerbaai is 'n bekoorlike grasdak-vakansiehuis met 'n aparte woonstel, geleë op 'n rustige eko-landgoed omring deur ongerepte fynbos. Die eiendom is slegs 27 km vanaf Mosselbaai op die Tuinroete en ongeveer 400 km vanaf Kaapstad.
Beide die hoofhuis en die woonstel kan individueel bespreek word, wat dit perfek maak vir paartjies, gesinne of groepe wat op soek is na 'n buigsame verblyf.
Die Huis
Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitkamer bied 'n knus kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gaste kan ook 'n pizza-oond, 2 patio's met pragtige uitsigte, en beide binne- en buitebraaigeriewe geniet.
Die Woonstel
Die woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale, en gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe.
Landgoedgeriewe
Gaste het volle toegang tot die landgoed, wat direkte toegang tot die strand bied via 4 skilderagtige houtpaadjies en word beskerm deur sekuriteitshekke vir gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 95 Melkhouthoek, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Utopia Springerbaai het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Melkhouthoek, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang