Utshwayelo Kosi Mouth Lodge
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Kapasiteit: 178 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R612R408 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek na iSimangaliso-vleilandpark in Kosibaai geleë.
Die lodge is net 'n paar meter van die ongerepte strand af waar die water van die iSimangaliso-vleilandpark-wêrelderfenisgebied by die monding van die Kosibaai-riviermondstelsel naby die Mosambiekse grens in die Indiese Oseaan vloei.
Verblyf word gebied in luukse en suite-tente, rustieke en suite-chalets, tentkampe en privaat kampeerplekke.
By die hooflodge kan gaste ontspan onder die manjifieke ou Umdoni-bome langs die swembad of 'n skemerkelkie by die Fishtrap-kroeg geniet.
Doendinge in die area sluit kano-safari, snorkel, visvang, bootvaarte, voetslaan en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Utshwayelo Kosi Mouth Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 178 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang