Successfully reported
+28

Uvongo Breeze 9

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Breeze 9 is 'n woonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo. Dit het 'n mooi see-uitsig en 'n pragtige uitsig oor die sonsopkoms. Gaste kan ook gereeld walvisse en dolfyne in die branders sien baljaar.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het ook 'n mooi see-uitsig en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area lei na 'n leefarea met lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Hier kan gaste die lieflike see-uitsig en koel briesie geniet.

Die kompleks word goed onderhou en het 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Die kompleks het ook 'n omheinde swembad en die woonstel het 'n motorhuis. Daar is ook genoeg parkeerplek vir besoekers.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Breeze 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8135a3d460987a3f100f6df0226fa442a4b76e7a788d54117a2ec245b740094f3aab67109760e80a9d9b366df813cd510b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Konrad Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8431441 30.3917123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang