Successfully reported
+28

Uvongo Breeze 9

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Breeze 9 is 'n goed gemeubileerde woonstel wat op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo geleë is. Hier kan gaste skouspelagtige see-uitsigte en asemrowende sonsopkomste geniet. Waarnemings van walvisse en dolfyne wat in die branders baljaar is 'n algemene verskynsel.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is lieflike see-uitsigte vanaf die hoofslaapkamer wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer met lugversorging wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Die skuifdeure maak oop op die ruim balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Hier kan gaste lieflike see-uitsigte en die koel briesie geniet.

Hierdie kompleks word goed onderhou en het 'n afgeleë hek met elektriese heining. Die kompleks het 'n omheinde swembad en die woonstel het 'n motorhuis. Daar is ook genoeg parkeerplek vir gaste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Breeze 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Manaba Beach, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8135a3d460987a3f100f6df0226fa442a4b76e7a788d54117a2ec245b740094f3aab67109760e80a9d9b366df813cd510b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Konrad Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8431441 30.3917123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang