Successfully reported
+15

Uvongo Cabanas 15A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 15A is 'n bekoorlike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Uvongo Cabanas-kompleks in Uvongo, Margate. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte, en die kompleks bied direkte toegang tot die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste vloer geleë, gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers is onder geleë. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n sentrale ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n Oopsig-dekodeerder. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die leefarea het skuifdeure wat oopmaak na 'n balkon met buite-eetmeubels, 'n ingeboude braai en see-uitsigte. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek binne die kompleks en sal binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n kort entjie se ry vanaf ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-area geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 739

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 15A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd114fa7963699e84da3758a6e186c2301034b134abdd4b785e2710ba2b176d2843fb8790ba51d46e2228ce4024aa3d6d6656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 69 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832288891268 30.397584903211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang