Successfully reported
+15

Uvongo Cabanas 15A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 15A is 'n bekoorlike selfsorg-duplekswoonstel in die Uvongo Cabanas-kompleks in Uvongo, Margate. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en die kompleks bied direkte toegang tot die strand, wat dit 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus maak.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers is ook op die onderste verdieping. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n sentrale toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n Open View-dekodeerder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met meubels, 'n ingeboude braai en see-uitsigte oopmaak. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar. Gaste sal binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-area geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 15A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 69 Colin Street, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd114fa7963699e84da3758a6e186c2301034b134abdd4b785e2710ba2b176d2843fb8790ba51d46e2228ce4024aa3d6d6656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 69 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832288891268 30.397584903211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang