65 Castelo Branco Barons View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 65 Castelo Branco Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
65 Castelo Branco Barons View is 'n moderne en stylvolle ateljeewoonstel in die veilige Barons View-landgoed in Plettenbergbaai. Hierdie knus eenheid het 'n privaat ingang en bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, wat basiese selfsorggeriewe bied.
Bykomende geriewe sluit in veilige verblyf op die landgoed en 'n gerieflike ligging, net 3 minute van winkels en 5 minute van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 65 Castelo Branco Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 65 Castelo Branco Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang