Successfully reported

Vaal Dam Getaway

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marcel V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld en rustige naweek wegbreek. Huis in goeie toestand. Lekker buitekuier area. Mooi uitsig. Veilig in sekuriteitsarea. Baie lekker vis gevang. Ons het net nie weer gekyk voor ons gegaan het nie, maar het maar visvang gevang tussen deur die reën. Boot maklik gelaunch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhardus
Vaal Dam Getaway
Baie dankie vir jou resensie en bly om te hoor julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Janine R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Pragtig en netjies. Pragtige plekkie, goed geleë met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Huis en patio, naie gerieflik. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhardus
Vaal Dam Getaway
Hosting Lourentia and the rest of her group was a great pleasure. We would welcome them back at any time.

Elsa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Was baie lekker. Dit was baie lekker, mans en kinders het lekker vis gevang. Al probleem was die solar krag was af in die oggende tot 9 uur en weer van 4 in die middag, dan kan mens nie die oond gebruik nie, maar verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhardus
Vaal Dam Getaway
Baie dankie vir die begrip en geduld aangaande die onverwagte probleem wat deur 'n defektiewe sonkragbattery veroorsaak was. Ons waardeer jou vriendelikheid opreg en vra om verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak het.

Greshan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Amazing weekend, great house and facilities and the fishing was pretty good too. The location of the house was close to the water and because this was a fishing trip, that was a massive bonus. The house was really clean and has everything you would need for a weekend stay. The hosts were also really friendly and very accommodating. I will definitely be booking here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Nice. It was nice, how I wish you had a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhardus
Vaal Dam Getaway
Thank you for the review, Edward. We are planning to install a swimming pool in the near future.

Roshal O
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beautiful, relaxing and serene. The stay was amazing. There was lots of space for a large family or group of friends. Good fishing as well, we caught around 50 fish for the weekend. The hosts were very accommodating. We will be going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Opwindend. Sal definitief aanbeveel vir 'n groep vriende en familie. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker besige naweek. Heerlike huis by die dam. Vriendelik ontvang deur opsigter wat baie behulpsaam is. Skoon, netjies en die spasie is great. Die boonste verdieping se houtvloere kan bietjie raserig wees as jy besige kinders het, maar hulle moet maar buite speel. Die erf af na die dam toe is goed instandgehou en ons het lekker visgevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Fantastic location for a break-away. Expect some gravel roads near the end of the trip, but also enjoy the unexpected comfort. We loved every minute of the trip. My only complaint is the TV that seems to be nearing the end of its life. The bar area is just fabulous and the oven is perfect for large groups. Friendliness and every effort to make us comfortable was an absolute thumbs-up experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerhardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 843
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 843
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 843
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Lammert's Bay Drive, Skier Landgoed, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbe0587a99ee15e4218c62c3198bb7d64a94b4e9401debab8f1a5d60e73b93600afe71a7bdf83b842a8cfc53e969ded50e85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 843 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 113 Lammert's Bay Drive Skier Landgoed 1995 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.917617660976 28.158867574181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang