Successfully reported

Vaal River Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was very nice. Was very nice, peaceful. Fishing was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beautiful peaceful. Awesome and peaceful and 10 stars to Amos the caretaker. I would like it if they could put up a small jungle gym for the smaller kids. But overall, it was an awesome place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowende view, veilig, rustig, lekker visvang spot. Een woord, wow! Fantastiese uitsig, veilig, mooiste groen grasperke, gras terrasse tot teen die water, boma by die rivier en meer as genoeg braai geriewe beskikbaar. Amos is 'n ster en alles word so mooi onderhou! Die eenheid het alles wat jy kan nodig hê en is baie stylvol en netjies toegerus. Rustige en stil area waar jy net kan ontspan en die natuur kan bewonder. Visse het lekker gebyt en sal vir seker weer 'n wegbreek daar boek. Geen grondpad nie en maklik toegankelijk tot by die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumarie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dit was te kort. Dit was amazing, dit is net nie rolstoelvriendelik nie. Ek sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Absoluut heerlik. Pragtige plek met privaat hengelgrond, plek is baie netjies en skoon, paar mooi visse geland maar baie stroppe verloor weens hakplek in die water. Sal beslis weer wil gaan draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Gemiddeld. Die beddens was effe ongemaklik. Die opset met die kamers was nie ideaal nie en slegs een badkamer vir 6 mense. Geen buitestoele onder nie - kan dalk net bysit om kampstoele te bring. Nie geskik vir ou mense wat sukkel met mobiliteit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-lene R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Restful and peaceful. We enjoyed the weekend, the unit was clean with everything we needed. The host was amazing, even checked in to make sure everything was ok.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Amazing! Die plekkie is 'n stukkie hemel! Alles was bo verwagting! Baie netjies, skoon en elegant! Sal aanbeveel vir enige iemand! Daar is bederf vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ponash C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect! Relaxing and much better than expected. Everything was easy access. The place is very well looked after and super clean. I only wish there was air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Vaal River Views
Good day Ponash, it was an absolute pleasure hosting you. Since your stay with us, we installed air conditioners in the house. So we are waiting for your next visit!

Raynard V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ons het lekker gebly, lekker naby die rivier en 'n pragtige grasperk. Baie netjiese selfsorgplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a81a83bb04115bc472195a7ee921d4e7378056fa86dd7780a9c920c78c0ccd5b1874596aa60f8d7d3de4b9c478c84ca5c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Plot 58 Lindequesdrift 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.748334315313 27.567764520924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang