Successfully reported
+38

Vaal River Views

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vaal River Views is 'n selfsorghuis in Vanderbijlpark, Gauteng, en spog met asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier en die omliggende woud.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Boonop is daar 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die leefarea. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Buite kan gaste meer buitelug-eetplekke onder 'n onderdakstoep met asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier geniet. Die eiendom spog met 'n groot braai-area op die rand van die rivier. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Daar is ook +-80 meter rivierfront waar gaste vis kan vang of net langs die rivier kan ontspan.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan K
Gesin met tieners
5.0
Was very nice. Was very nice, peaceful. Fishing was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Monique L
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful peaceful. Awesome and peaceful and 10 stars to Amos the caretaker. I would like it if they could put up a small jungle gym fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende view, veilig, rustig, lekker visvang spot. Een woord, wow! Fantastiese uitsig, veilig, mooiste groen grasperke, gras terrasse tot teen die...
Sien meer
Feb 2025
Sumarie D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was te kort. Dit was amazing, dit is net nie rolstoelvriendelik nie. Ek sal enige tyd weer gaan.
Feb 2025
Jo-lene R
5.0
Restful and peaceful. We enjoyed the weekend, the unit was clean with everything we needed. The host was amazing, even checked in to ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal River Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a81a83bb04115bc472195a7ee921d4e7378056fa86dd7780a9c920c78c0ccd5b1874596aa60f8d7d3de4b9c478c84ca5c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Plot 58 Lindequesdrift 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.748334315313 27.567764520924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang