Vaal View
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Rosen Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vaal View is in Deneysville by die Vaaldam geleë en bied gemaklike akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied, en elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke eenheid het ook 'n kombuis, 'n sitarea en 'n braai-area.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie, motorfietse en bote. Bote kan ook vanaf die grasperk te water gelaat word, wat hierdie akkommodasie die ideale bestemming maak vir watersport en visvang.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Rosen Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink Vaal View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Rosen Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang