Successfully reported
+30

Vaaldam Home Sweet Home

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Vaaldam Home Sweet Home bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Deneysville. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat graag die area wil verken, aangesien dit 5 minute vanaf die Vaaldam is.

Daar is slaapplek vir 5 gaste en die verblyf beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke, genoeg gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal sonkrag krag aan die TV, ligte en die WiFi voorsien.

Buite is daar 'n mooi tuin, sondek, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karin D
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam, tuis gevoel, vriendelik, skoon. Die diens en vriendelikheid was baie goed. Ons was baie lekker verwelkom. Die eenheid is netjies, gemaklik ...
Sien meer
Sep 2025
Paul Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Lekker gekuier en dit is 'n stil area waar jy lekker kan ontspan.
Aug 2024
Johan P
5.0
Baie lekker. Alles is vir seker. Waarde vir geld, skoon en netjies.
Jun 2024
Jacques C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles soos geadverteer.
Jun 2024
Micke G
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Such a lovely stay! James is an amazing host and made us feel so welcome. Comfortable and love the fact that there was WiFi an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Park Straat, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bb07a5ad356f01ab6862c0093fd4d57801e16de8cb1f9562fcbc132fd6264d8fcc8a9e39de17eb6ca1f118e03243e1eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 60 Park Straat Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.90189382668 28.094813126666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang