Successfully reported

Vacation Pennington

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Marianda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike ervaring. Heerlik gebly. Gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Vacation Pennington
dankie vir my mooi review.

Hendrik P
Kort verblyf
3.6
Mei 2025

Ek het Vacation Pennington se absoluutte rustigheid baie geniet. Pragtige uitsig. Baie pragtige uitsig vanaf die stoep, en pragtige tuin. Lekker groot huis met 4 slaapkamers, waarvan 2 van die groter kamers elk 'n pragtige uitsig oor die see het. Jy kan in die bed lê en die see uitsig geniet. Al te lekker hoor! Baie mooi en rustige area, baie stil. Daar is 'n winkel vir kruideniersware, asook vir drank, en 'n pragtige klein restaurant naby aan die strandtoegang. Die huis self het 2 moontlike ingange vir jou motor. Een van die ingange is baie steil, en ek moes my 4x4 aanskakel om daar in en uit te ry, maar dit is reg by die hoofkamer se venster en dus bietjie meer veilig. Die ander parkeerplek is makliker om in en uit te ry met 'n gewone motor en daar is darem trappe, maar die parkeerplek is baie naby aan die straat, met geen hekke nie. Hou dit in gedagte. Die huis is 'n entjie van die strand af, en 'n stap is bietjie ver, so jy sal gereeld moet ry na die strand toe. Daar is ongelukkig ook baie gereeld (elke 2de dag of so, in my ervaring) 'n wateronderbreking, wat baie ongemaklik is wanneer dit gebeur. Hou maar baie ekstra water aan, vir wanneer dit jou beurt is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Woodspec C
Lang verblyf
3.2
Des 2024

Location and view wonderful. Location and view of the house were wonderful. Parking was a bit of an issue, only space for 1 vehicle and down a steep hill. 3 fridges were available. Cutlery would be recommended to be updated, chips in glasses and plates. Not enough knives for a full household. Rooms were neat and tidy. 2 main rooms had beautiful views. No fencing around the house. Caretakers live on the same property in a flat next to the main house. No actual garden space for children to play. Lovely porch and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Umdoni Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9469759e10b45ea96800721ce080c89766bad12e38258fae5e04433195a1e7784533e978b3cac2b08010c4a41c73cd9e5ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 3 5 1 4 20 Umdoni Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.386687258777 30.689334950056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang