Successfully reported
+8

Visit Vakasha Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 45 Waltemade Street, Ext. 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R747 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Of jy nou in eMalahleni, voorheen bekend as Witbank, is vir besigheid of ontspanning, Visit Vakasha Lodge is die plek om te bly. Dit is in die hartjie van eMalahleni geleë.

Verblyf beskik oor 23 kamers, elk met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-interettoegang in.

Buite is daar beskutte parkeerplek agter 'n elektriese hek, 24-uur CCTV-kameras en 'n lapa waar gaste kan ontspan of van die braaigeriewe kan gebruik maak. Daar is ook 'n eetkamer, konferensiegeriewe en vermaakareas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Nomsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 45 Waltemade Street, Ext. 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 747
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 747
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 45 Waltemade Street, Ext. 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0N2FhMDZkLWJjMWItNDY3Ni1hYmYxLWNlOGU0YmE0MGViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R747 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 45 Waltemade Street Ext. 12 1035 Mpumalanga 021 201 8901 09:00-10:00 12:00 -25.874360905126 29.234275817871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang