Successfully reported
+24

Vakhusi Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 361A Section A, Malamulele, Malamulele, 0982, Limpopo
  • Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vakhusi Guest House is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis.

Verbly word in 9 gaste-suites wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het aangebied en elkeen is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien en ontbyt is ingesluit.

Geriewe sluit 'n konferensiekamer, lapa, swembad en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nontembeko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 361A Section A, Malamulele, Malamulele, 0982, Limpopo
  • Gaste dink Vakhusi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 098
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 098
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 098
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 361A Section A, Malamulele, Malamulele, 0982, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046801ed20df8aacf941167509e9679f1b7959d44d9f15d898fade39a6b9f0d99cdf221fb465ef86f68367f176455b6d751a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 361A Section A, Malamulele Malamulele 0982 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.00441 30.69823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang