Successfully reported
+133

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 344 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die Wynlande, is Val du Charron Wine & Leisure Estate (VDC) 'n rustige ontsnapping op 'n werkende wingerd, slegs 10 minute vanaf Wellington en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

VDC bied 4-ster-verblyf, 2 aanloklike restaurante en 'n stukkie Suid-Afrikaanse wynmaakkultuur. Die 42-hektaar landgoed spog met wingerde, olyfboorde en 'n 400-ton kelder wat voortreflike wyne produseer.

Die Gastehuis beskik oor 40 ruim kamers toegerus met koninggrootte-, koningingrootte- of tweepersoonsbeddens, en suite-badkamers met stort en pragtige uitsigte oor die wingerde, tuin of Hawekwa-berge. 'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit.

Vir avontuur kan jy die Wildevarkroetes verken deur te stap of fiets te ry, vanaf Pizza Vista. As die roetes nie vir jou is nie, gryp 'n boek en 'n glas iets kouds en ontspan langs ons swembad. Duik in en koel af op daardie warm somersdae.

Wynentoesiaste kan in ons wynproelokaal inloer en 'n proesessie bespreek met een van ons kundige personeellede. Neem 'n wandeling deur die kelder en vind uit hoe ons heerlike wyne gemaak word.

Voeg daarby, die landgoed se ryk tradisies en moderne geriewe bied 'n ideale agtergrond om onvergeetlike herinneringe in die hartjie van die Wynlande te skep.

Val du Charron: waar jy kan ontspan, eet, in plattelandse gemak kan bly en gekoesterde oomblikke kan skep terwyl jy 'n verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite geniet.

Die spa is tans gesluit. Behandelings kan op versoek by 'n nabygeleë spa gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Shaun W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker maar personeel moet ander verblyf op die perseel kry. Die personeel is so vriendelik en baie bekwaam in hulle take. Die kos by die 2 restaurant...
Sien meer
Jul 2024
Karen O
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. ...
Sien meer
Jan 2024
Dinah N
4.8
Natuurskoon asembenemend mooi! Sielerus. Personeel was baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Die natuurskoon is pragtig en die rustigheid omv...
Sien meer
Des 2024
Rentia A
4.8
Heerlik. Vir seker, die omgewing is baie mooi.
Jun 2024
Trevor G
Saam met lewensmaat
3.2
Disappointing. Disappointing - the floors in the unit had been cleaned but with dirty water, which gave the appearance of dirty floors....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Bovlei Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Val du Charron Wine & Leisure Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 344
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 344
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a61f0fb106db0dd4a8b6e76a61f356e26ea73f8d01429bdf4c75b62cda5c39355bc3bc4a5f2832648e3ad50e79420b31605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 344 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang