Successfully reported

Valencia 7-D

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mariska S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beveel aan vir enige een wat bietjie wil wegbreek uit die stad. Heerlike rustige verblyf, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie rustig, veilig, ontspannend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was very nice and clean. Very quiet and nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anees Ahmed M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Very happy. Very good host - we were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliezabet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Still en baie rustig. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die kinders het baie lekker fiets gery. Dis ideaal vir mense, soos ons, wat nie kampeer toerusting het nie, maar nog steeds wil 'kamp', omdat 'kampeer staanplekke' goedkoper is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Fantasties. Wat 'n wonderlike plek. Rustig waar niemand pla nie. Martin was so behulpsaam. Dit was regtig 'n heerlike rus tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Baie lekker. Yes, baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Mooi maan en sonsopkoms sielkos. Ons het die rustige omgewing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Quiet and peaceful, just what we wanted. Enjoyed the zebras and buck. Good, very light at night. Please consider placing block out curtains. Cheap at Mr Price Home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2434b5c58d215d4bdd3648ca1ba80b5c9c935f55e1542f8b4a5bad429570435694ec3f394970cd9e5345b4a5806ca2a1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 R101 Valencia 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833582064459 28.343983590603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang