Successfully reported

Valencia 7 A

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Uren W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Veilig, gerieflik, ontspannend, lekker. Ons het baie lekker gebly. Dankie baie aan Marten, alles was baie netjies en ons het veilig gevoel ook. Ek sal definitief weer daar bly en ek stel die plek voor vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker net swem, maar nou naby genoeg nie. Was baie veilig, net die swembad is ver van Valencia A en B. Dit by Valencia D foto's moet aangepas word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker, ontspanne, sal weer daar oorbly. Die verblyf was baie aangenaam en baie netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Ideale oornag bestemming, privaat, skoon, met vriendelike, hulpvaardige gashere. In geheel - alles aanvaarbaar. Kwessies, eetgerei, veral teelepels nie te vars. Moes vra vir WiFi password. Sou help om voor ons aankoms Geyser sowel as drukpomp vir water aan te sit, maar flinke reaksie het dit gou aangespreek (al was dit al na 21:00).

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Dit is 'n ideale plek om met 'n teleskoop die naghemel te ondersoek. Baie lekker gekuier. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

It was absolutely amazing! The owners are very friendly and caring. The campsite was so relaxing. We loved the wildlife roaming around us, the buck, zebra, birds etc. Just an amazing place to get away from the busy city life and enjoy peace and quietness

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Jan 2022

Dit was 'n baie nare ondervinding wat ons ekstra geld gekos het. Sal die plek vir seker nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Ons is vriendelik ontvang, alles is vir ons gewys hoe dit werk en ons het rustig verder gekuier. Plekkie is op rustige plaas met stil en rustige atmosfeer. Baie lekker vir 'n vinnige wegbreek. Die dekor van die wooneenheid is besonders en baie smaakvol gedoen om 'n egte plaasatmosfeer te skep. Wanneer dit donker word is dit pikdonker en net die maan en sterre wat die omgewing verlig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2021

It was a nice place. Please put a TV in also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2019

Lekker plek vir 'n wegbreek uit die stad. 'n Fantastiese plek vir 'n wegbreek van die stadslewe, het net 'n lugversorging in die eenheid nodig om die hitte te verbreek, want dit was baie warm toe ons hul eie was. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lenaka, R101, 7 Valencia, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKvr5IakBCnnQaYXSkU9O3Rq3aZ7I65lkQErkSTkVu7MAwCKNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Thaba Lenaka, R101 7 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833622222222 28.343833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang