Successfully reported
+25

Valencia Quays

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valencia Quays bied gerieflike oornagverblyf in Marina Martinique met pragtige uitsigte oor die kanaal. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat romantiese oornagverblyf soek.

Verblyf is beskikbaar in 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met koekies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby die strand, restaurante en gewilde besienswaardighede wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stephanus B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, skoon, veilige verblyf. Ons het elke oomblik geniet en dit was baie skoon en gemaklik. Ons sal beslis weer hier bespreek.
Sep 2025
Joanne K
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig. Baie rustig, netjies en skoon met die mooiste uitsig. Sal vir seker weer daar bly.
Aug 2025
Logan H
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you for the wonderful stay! Beautiful view. So neat and comfortable. Quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Joe V
Saam met lewensmaat
5.0
One of the nicest places to spend time. Best location ever, stunning facilities and the view, wow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Moegammed A
Saam met lewensmaat
5.0
We appreciate having been able to spend some time at Valencia. It was very special and peaceful. Valencia is situated on a very beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bernhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 204

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Valencia Quays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3130c78aa87a8f8783d62d58fadb47b2b5dc6a0cdb7d71c765012e3a0ff0617bb7735b1c263c199ff2ce82dda49ce1f7feb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1436 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072486272867 24.91514281151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang