Valencia Quays
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valencia Quays bied gerieflike oornagverblyf in Marina Martinique en bied pragtige uitsigte oor die kanaal, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n romantiese paartjie se oornagverblyf.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die strand, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Bernhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 204
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Valencia Quays het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1436 Valencia Close, Marina Martinique, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang