Valleisig
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Vlei Street, Unit 7 Valleisig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Valleisig is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Durbanville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.
Dié eenheid is op die grondverdieping, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, enkelslaapbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met sitplek en 'n braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Vlei Street, Unit 7 Valleisig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Vlei Street, Unit 7 Valleisig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang