Successfully reported
+54

Valley Crest Apartments

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Valley Road, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valley Crest Apartments is in die lowergroen woonbuurt Cresta geleë. Die verblyf is ideaal vir korporatiewe groepe, toeristegroepe, gesinne met kinders bo die ouderdom van 8 jaar en paartjies. Die verblyf beskik oor 2 woonstelle wat op die eienaar se perseel geleë is en hul eie privaat ingange het.

Ons kan ongelukkig nie troeteldiere akkommodeer nie en aanvaar nie studentegroepe, bachelor-, bachelorette-partytjies of groepe met die doel om partytjie te hou nie.

Tranquility Apartment is 'n dubbelverdiepingwoonstel wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het, die ander het 2 enkelbeddens en albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer met 'n TV.

A Hidden Gem is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n sitarea met 'n TV, 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat binnehof.

Gaste het volle gebruik van die gemeenskaplike swembad, die tuin en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors word voorsien.

Valley Crest Apartments is naby Cresta Mall en 'n kort entjie vanaf Sandton geleë.

Die verblyf het ook sonpanele wat die Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johann H
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Fantastiese verblyf. Die gasvrou en gasheer is ongelooflike mense.
Sep 2025
Katie D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our needs. The unit was clean, cosy and quiet. Just perfect for our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tertia S
Gesin met tieners
5.0
Pleasant experience. Will come back. The location is perfect. It's tidy and clean. It has everything you could need during your stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Helen-mari B
Saam met lewensmaat
5.0
We had a 2 weeks stay. The place was everything that was promised in the advert. The stay was really nice and comfortable. The hosts co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Paul W
5.0
Baie rustig en lekker. Baie rustig en lekker, baie nice plek, baie dankie.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zahida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Valley Road, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
  • Gaste dink Valley Crest Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Valley Road, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdCykQtJT69NBDBzffoO1PqD3A1ZHOnlN7OWMBnaz1GUUOre1s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 11 Valley Road Cresta 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1232301 27.9830736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang