Successfully reported

Valley Heights Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heidi C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Pleasant setting and everything we needed for a business stay. Pleasant setting and everything we needed for a business stay - compact but clean and pleasant room, en suite bathroom. We didn't book for breakfast, but it looked and smelled good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debi
Valley Heights Guest House
Many thanks for the kind review!

Anne R
1 nag
5.0
Jan 2025

Very pleasant. Very pleasant, friendly staff, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very good. Stay was very good, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise T
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Aan my verwagtinge voldoen. Vriendelike ontvangs en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fransie K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Baie gerieflik. Goeie en vriendelike diens. Baie lekker gebly! Gerieflik en baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene B
1 nag
3.4
Mrt 2025

Beknop. Stoep area onversorg - stoel gevaarlik stukkend, tafel vuil. Parkering onvoldoende/nie genoeg. 'n beskuitjie toegedraai in kleefpapier op die skinkbord .

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties! Warm, welkom, gasvry, netjies, skoon. Ons vliegtuig was vertraag en ons het 21:30 eers daar aangekom en steeds is ons baie vriendelik verwelkom. Hulle het spesiaal gewag vir ons. Die verblyf was netjies, gerieflik, skoon, alles waarvoor mens kan vra. Hulle het werlik uit hul pad gegaan vir ons en hulle sal ons beslis in die toekoms weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag
5.0
Apr 2024

Was ideaal vir doel van die reis. Baie vriendelike kliëntediens. Veilig, skoon, netjies, gemaklike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Will definitely be going back kinda stay! We had a wonderful stay. The host and her team are great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Oak Avenue, Kenilworth Upper, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa89c98479475444b718aab87e9ab46e447cb2aa93dd4598b97f544ebafe3ebe7639b449c3b0dd03a9869b5082f6baaae43c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 36 Oak Avenue Kenilworth Upper 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.994598242055 18.464203476906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang