Valley View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Valley Drive, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Valley View is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waterfall, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, lessenaar en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Durban se strand is ongeveer 36 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 127 Valley Drive, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Valley View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Valley Drive, Waterfall, Durban, 3652, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang