Successfully reported

Valley View

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Anja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige kaggel met hout. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die verblyf is goed geleë en naby die lewe in die dorpie. Ons het lekker gebly, daar is net 'n paar issues wat hulle moet na kyk voor gaste inboek en seker maak alles is reg. Die kagel is 'n groot voordeel in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Awesome! Dit was vreeslik lekker, veral met die kaggelvuur. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal enige tyd weer die plek besoek. Ons het heerlik gebly. Die diens was goed. Die aanbieding van die ontbyt was 'n bietjie deurmekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Great overnight spot. Great for an overnight stay. Would prefer a bit more security for parked vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Corli R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Aangenaam. Eenhede is nie klankdig nie en die geyser klop en raas met elke persoon wat water gebruik - nie ideaal vir ligte slapers nie. Eenheid was goed beskut teen wind en koue.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld en baie goed geleë in die stiller gedeelte van die dorp. Toe ons die sleutels gaan haal het, het die ontvangsman laat weet hulle het ons opgradeer na een van die luukse kamers by The Highlander self. Ons was oordentlik bederf en die diens en fasiliteite was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker warm en snoesig. Baie lekker, veilig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Very spacious and clean rooms. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Kamer baie netjies en skoon, kaggel in kamer is 'n groot pluspunt, het dit baie geniet. Het ontvangs probeer skakel 22H00 vir 'n probleem met 'n ander inwoner, maar kon nie antwoord kry nie, verder het ons die verblyf baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fce9517ff7404f1fe043a9494425713c286ef6c893ade8b008c99b8953505f5da98a3c5a54de2279ce990342dfd513da829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424004 30.100688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang