Valley View Cottage Unit 8
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kamberg Road, Unit 8, Bahia Village, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Valley View Cottage Eenheid 8 is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in 'n boerderygemeenskap net buite Rosetta. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende en stil wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel, kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oordekte patio geniet met 'n eetkamertafel, 'n draagbare braai, 'n omheinde tuin en uitsigte oor die omliggende natuur. Veilige parkering is beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 20 km van Rosetta af, waar gaste winkels en restaurante kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mark Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 10 Kamberg Road, Unit 8, Bahia Village, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Valley View Cottage Unit 8 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kamberg Road, Unit 8, Bahia Village, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang