Successfully reported

Valley's End Cottages - Blue Crane

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maggie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Awesome sunrise! Tranquility at its best! Tharien was an awesome host! Ons het 'n heerlike yskas tert in die yskas gekry vir die soet tande - warm pap tert by ons braai, vuur was aangesteek in 'n lekker braai kamer - en ons baie welkom laat voel. Ons groep het groter geword en sy het 'n plan gemaak om ons te huisves. Ons is vinnig daar weg die oggend na 'n mediese noodgeval en Tharien was so besorg oor ons pasiënt. Baie dankie aan Pieter en Tharien, ons het heerlik gekuier en sal beslis weer 'n plan maak om te kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Blue Crane
Baie dankie. Julle is altyd welkom op Valleys End.

Kerry B
1 nag
5.0
Nov 2024

Relaxing, safe, inviting. It's a beautiful piece of paradise with a beautiful-souled host. Few places like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Blue Crane
Morning Kerry. Thank you for your words, you are always welcome. Regards, Tharien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c72ba925852f7ca4d2427e952a65c7b8f32f1c994c1b8e134682b5ee03ae6328aabba6b71cb26e6debc6428ae4aed24750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985661 20.8234035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang