Successfully reported

Valley's End Cottages - Gallery

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tjaart D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig en stil met wonderlike uitsigte. Wonderlike stilte, sterre en uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend mooi, rustig, stil en lieflik. Lieflike plek met 'n uitstekende uitsig en kuier/braai stoep. Skoon, netjies en met alle nodige geriewe en selfs aan daai ekstras gedink. Was bederf met heerlike beskuit en vars vrugte, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

A real gem of a spot! Gorgeous! This was our second stay at Valley's End because we enjoyed it so much the first time. Peaceful and remote without ever compromising safety. Absolutely stunning location. And lovely, friendly and caring hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie Robyn. Was 'n voorreg om jou te ontvang. Groete Tharien

Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustige omgewing en beslis die plek om weg te kom van die daaglikse roetine. Pragtige, stil omgewing, mooiste natuurtonele. Die plek is goed ingerig vir selfsorg en braai. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Kop skoonmaak in die 'Dales' van Suid-Afrika. Ons het heerlik gekuier en geen reën het ons afgesit nie! Dis rusplek vir die siel! Jy kan nie lekker kuier met so 'n vreedsame uitsig nie. Net 35 km van Swellendam. Hartlike gasheer. Nasorg vanaf die eerste oomblik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie Hester. Bly julle het dit geniet. Altyd welkom.

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Was so lekker ons wou nie ry nie. Rustig. Mooiste uitsig oor die berge geniet. Lekker gebly? Nee baie baie lekker gebly. Hier word die tweede myl geloop vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitsigte wat aanhou. Heerlike stilte, die mooiste natuurskoon en praguitsigte oor die Langeberge. Huis uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier, en meer. Die vuur was sommer klaar gepak, die groot grasperk om die vars gesny en Tharien het ons bederf met warm gebak! Pure plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharien
Valley's End Cottages - Gallery
Dankie Andre vir jul besoek en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Groete Tharien

Kerryn L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome. Laat my terug dink aan my kinderdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4615bfb6b82558bd903ee9424174d75101c2757b3c57bc1f6ac533c908581831b007325177ec307b4e55c4b37891280888bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang