Successfully reported
+9

Valley's End Cottages - Gallery

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Valley's End Cottages - Gallery is geleë op 'n werkende bees- en skaapplaas en is Nguni, tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale. Van Valley's End af is die Langeberg- en Grootvadersbosch Natuurreservaat en die Tradouwpas naby.

Hierdie kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die leefarea is gemeubileer met sitplek en 'n eetkamertafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Braaigeriewe is beskikbaar op die stoep waar gaste panoramiese uitsigte oor die plaas en berge kan geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Troeteldiere op versoek
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tjaart D
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stil met wonderlike uitsigte. Wonderlike stilte, sterre en uitsig!
Aug 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi, rustig, stil en lieflik. Lieflike plek met 'n uitstekende uitsig en kuier/braai stoep. Skoon, netjies en met alle nodige geriewe en s...
Sien meer
Apr 2025
Robyn P
Gesin met klein kinders
5.0
A real gem of a spot! Gorgeous! This was our second stay at Valley's End because we enjoyed it so much the first time. Peaceful and rem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chrismarie K
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing en beslis die plek om weg te kom van die daaglikse roetine. Pragtige, stil omgewing, mooiste natuurtonele. Die plek is goed ingerig v...
Sien meer
Mrt 2025
Hester S
Saam met lewensmaat
5.0
Kop skoonmaak in die 'Dales' van Suid-Afrika. Ons het heerlik gekuier en geen reën het ons afgesit nie! Dis rusplek vir die siel! Jy kan nie lekker ku...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valley's End Cottages - Gallery het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4615bfb6b82558bd903ee9424174d75101c2757b3c57bc1f6ac533c908581831b007325177ec307b4e55c4b37891280888bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Grootvaderbosch 114 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024153429287 20.814047293825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang