Valozone 70 Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Naomi Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Valozone 70 Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Thabazimbi, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse uit 15 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi.
Gaste word voorsien van onderdakparkeerplekke, en die eiendom is omhein met 'n elektriese heining. Die eiendom is ook toegerus met 'n rugsteunkragopwekker in geval van kragonderbrekings. Thabazimbi is geleë in die Waterberg-streek van die Limpopo-provinsie, en hierdie rustige dorp bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en koffiewinkels, sowel as talle nabygeleë besienswaardighede, insluitend wildkyk en jaggeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Naomi Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Valozone 70 Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Naomi Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang