Successfully reported

Valverde Country Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

We booked the room to use Valverde as a photo venue. Comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Convenient and spacious. Wonderful experience, beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Goeie waarde vir geld met 'n fantastiese ligging. Die ligging van die hotel is puik en gerieflik naby Lanseria lughawe vir iemand soos ek wat die verkeer wil vermy en wat 'n oggendvlug moet neem. Vriendeliker en meer behulpsame personeel sal jy moeilik kry. Hoewel die badkamer effens verouderd is, is alles silwerskoon. Die enigste aspek wat effens geknaag het, was dat ons geen warm water gehad het toe ons die oggend opstaan vir ons vlug nie. Die ingeslote ontbyt was heerlik, en 'n aangename verrassing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Dit was vir dit wat ons betaal het nie die moeite werd nie. Die verblyf was nie te sleg nie, maar verwaarlosing het 'n groot probleem geword. Hierdie kan gesien word as mens op die gronde rondloop. Die Canvas tentseile wat by van die venues aangesit is, is geskeur en dit lyk nie goed nie. Die bossies groei ook tussen al die lieflike tuine wat daar op 'n stadium was. Die stort se trappie is redelik hoog (kamer no. 11) - daar kan regtig 'n handreeling aangesit word. Die kamer is ook nie 'n alleenstaande eenheid nie - die kamers is langs mekaar soos in 'n hotelgang met elkeen sy eie buitedeur wat dan uitloop op 'n stoepie. Die personeel Michael (die sjef) en Brenda (die bestuurder) is van die vriendelikste personeel wat ek al ooit raakgeloop het. Hulle gaan absoluut uit hulle pad om alles so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Arlene M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Average but pleasant stay. Average but pleasant accommodation. Our room had strange rusted tools mounted on the walls as decor. Lovely gardens. Breakfast was a bit mediocre but edible. I'm sure it's way better as a wedding venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Not a pleasant experience. Definitely not worth the money, the place hasn't been upgraded in years. 1) TV is ancient. 2) No fridge. 3) Had to boil the kettle on the floor, no side table. 4) Duvet didn't fit the bed. 5) Towels were threadbare and smelly. 6) Shower drain was full of hair. 7) Walls are thin, so very noisy with tenants next door; you can hear everything. We woke up and left, didn't bother with breakfast. We just wanted out of there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

André D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2025

Geriewe was nie sleg nie. Dit lyk of die hotel baie agteruit gegaan het. Fasiliteite was nie sleg nie, daar was wel net lou-warm water a.g.v. songeisers. Geriewe was nie sleg nie, maar dit lyk of die hotel baie agteruit gegaan het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Joaquin
Valverde Country Hotel
Dear André, thanks for your review and we are very sorry you had issues with the hot water. This has been rectified since your stay. Joaquin Valverde

Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Michael is 'n fantastiese sjef met goeie menseverhoudings. Die kos was puik. Hulle moet die shuttle diens weglaat, want dit bestaan nie. Ons moes Uber gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Joaquin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude Extenstion, Plot 5 Lammermoor, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgpKviQ0TZdLvaYQDrFNtPw9UfJzE9hekqdtMKvKeX8tfhVGqPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 79 5 1 4 Beyers Naude Extenstion Plot 5 Lammermoor 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.955903140745 27.875200510025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang