Successfully reported

Van Bruggen Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Xavier V
1 nag
5.0
Okt 2025

Enjoyable and relaxing. Fantastic home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarize K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gemaklik, veilig, rustig. Dit was die lekkerste plek met die beste gasheer. Hulle is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome. Best stay ever. Will definitely go again. Stay was nice and comfortable. Room was nice and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig. Baie lekker en gemaklik gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niko F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant. Very nice place with friendly owners, safe parking, quiet neighbourhood, excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties, rustig, bekostigbaar. Klein juweel in Klerksdorp. Liefde straal sommer daaruit. Meer as bekostigbaar, silwerskoon en netjies. Besoek Riaan gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag
5.0
Aug 2025

Sal beslis teruggaan indien nodig asook aanbeveel vir kennisse. Gerieflik in prysklas. Puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Jacobus
Van Bruggen Inn
Hennie, dankie vir die terugvoer. Jy is altyd welkom.

Zandri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gekuier! Bekostigbaar, vriendelike mense en skoon en netjies! Was nou regtig lekker, dierbare eienaars! Baie lekker gekuier en was baie skoon en netjies en gerieflik geleë naby als, sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag
5.0
Mei 2025

Het lekker geslaap. Moes oornag vir 'n hengelkompetisie, het eers 12 uur die nag ingekom en weer 5 uur gery, is warm ontvang en sterkte toegewens toe ek ry. Dankie vir jou gasvryheid. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld en net 'n aangename ervaring. Ek het baie welkom gevoel vandat ek bespreek het en dadelik 'n WhatsApp gekry het van die ligging. Beide Riaan en Ida is baie aangenaam en professioneel. Die plek is baie veilig en die kamer is baie netjies en met alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Van Bruggen Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53095478e7051f409f29e3a2992876f3958050fb20550ddd13ee0d060beaaf3b4dc0ad468df9cfeff82c635635ef73df634f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8306236 26.6547594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang