Successfully reported

Vanilla Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Greg J
1 nag
5.0
Mei 2025

Comfortable and convenient stop over for a business meeting. A later arrival was not a problem. All worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie positiewe ervaring. Reeds 2e keer wat ons daar gaan bly. Pragtige, goedversorgde plek in stil straat. Bied ook 'n heerlike ontbyt aan. Nie ver nie 'n 4 ster plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal definitief weer gebruik maak van Vanilla gastehuis. Sal dit aanbeveel vir ander. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Teleurstellend, ontwrigtend. Dit was ons vierde keer by Vanilla Guesthouse en hierdie keer was ongelukkig baie teleurstellend. Ons het nie 'n oog toe gemaak oor die lawaai van die mense in die kamer langs ons nie. Kliphard musiek, deure wat toeklap, mense wat hard praat en lag tot 1 uur die volgende oggend. Die bestuurder aan diens het absoluut niks gedoen om die gaste stil te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Debbie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kon gemaklik vir ons seun gaan kuier wat naby bly. Ons kon gemaklik vir ons seun gaan kuier wat naby bly. Ons het Ubur gebruik om heen en weer te ry omdat ons 'n paar drankies wou doen en nie wou drink en bestuur. Die bestuur van the accommodation het vir ons ons verblyf vroeg oorhandig, wat 'n pluspunt was. Ons wou so gou as moontlik by ons seun uitkom. Voertuig was veilig binne geparkeer. Die personeel was baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ons het heerlik gebly, die gastehuis is veilig, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Great place with very good service. Perhaps they could have a look into their water system. It could be a bit tricky. Loved my stay. We were really happy with the accommodation and the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise L
1 nag
4.8
Okt 2023

Comfortable and clean. Prompt communication, clean and tidy rooms. Beautiful, well-maintained gardens. Breakfast is served on time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Lekker, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die diens was vriendelik, kamer baie skoon en netjies. Was lekker stil. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Karee Street, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ba448177d80ca0171f9646eab75d8f3d9c6d5e363da58600d8ca822d66d343ab32f8ccbb2805beee196e943218f22c2c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 25 Karee Street Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.099236519376 27.949749044312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang