Successfully reported

Vanross Self-Catering Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ralph V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker, rustig, voëlstruis, oulik. Die plaas is baie lekker. Ons het 'n plek gekort waar ons net 'n bietjie kan rus en braai en geniet van die bosveld en dis presies dit. Sarie die voëlstruis is baie oulik en hulle hondjies het ook kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie mooi skoon. Vriendelike mense. Baie lekker gebly! Het baie lekker gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Prachtig zicht op de bergen. Lieve behulpzame gastvrouw. Ons het lekker gebly. Mooi. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Vanross Self-Catering Accommodation
Hi Jos, baie dankie, julle was 'n groot plesier om te leer ken.

Hardus V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Overall very nice! Would visit you again. Internet was an issue as I had to work, but not the worst since the place is remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Jozua L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Uitnemende gasvrou, pragtige rustige plek. Sal beslis weer daar bly om Marakele. Uitnemende gasvrou, pragtige rustige plek. Sal beslis weer daar bly om Marakele te besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rouzan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Netjies, skoon en veilig, WiFi was 'n bonus. Dit was 'n rustige atmosfeer. Het lekker gebly. Plek was skoon en netjies. Het veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Karli S
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Baie min krag gehad en moes take doen. Lekker uitsig en rustigheid, maar sal nie aanbeveel as jy WiFi en krag kort nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Paul M
1 nag
4.8
Okt 2024

Sal in die toekoms weer van julle gebruik maak, dankie. Die verblyf was heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dit is so rustig daar. Het elke oomblik geniet. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83eb4870271035f5ba7ab2ab74f4c518ff8352f8fc4c70afd2a67c2616a12129731719d34e16c7b017808c8fca413838d77b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 445 Boschfontein Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -24.540943839869 27.536862787937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang