Vanross Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Vanross Self-Catering Accommodation is 'n gerieflike losstaande kothuis op die eienaar se plaas in Thabazimbi. Die eiendom is aan die voorheuwels van die Waterberge-streek geleë en is naby die bekende Marakele Nasionale Park, waar gaste die Groot 5 kan besigtig. Die verblyf bied 'n sprokiesagtige uitsig op die Waterberge.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het net 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, 'n ketel, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gaste het toegang tot WiFi, 'n draagbare braai, die tuin en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
- Gaste dink Vanross Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang