Vanross Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Vanross Self-Catering Accommodation is 'n gerieflike losstaande kothuis wat op die eienaars se plaas in Thabazimbi geleë is. Die eiendom is aan die voet van die Waterberg-streek geleë en is naby die bekende Marakele Nasionale Park geleë, waar gaste die Groot 5 kan besigtig. Dit bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Reuse Waterberge.
Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het slegs 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek buite. Gaste het toegang tot WiFi, 'n draagbare braai, 'n tuin en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
- Gaste dink Vanross Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 445 Boschfontein, Thabazimbi, Limpopo, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang