Successfully reported

Varkenskraal Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onverbeterlik - ons kom vir seker weer. Baie lekker gebly, buitegewone akkommodasie wat ek vir enigiemand sal aanbeveel. Heerlike plaasatmosfeer wat goed is om af te skakel en van elke dag se besige lewe te ontsnap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Pragtig, netjies en skoonste huisie. Beste ligging. Fantasties! Fabulous! Must be the neatest place I have ever stayed. Everything is catered for, even got a complimentary bottle of wine. Beautifully surrounded by mountains. At the entrance to Meiringspoort. Best host ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skildery mooi. Ons het bietjie later gearriveer as wat ons verwag het, maar die gasvrou was nog steeds baie vriendelik en verwelkomend. Met die son wat die volgende oggend oor die berge sy kop gesteek het, het dit soos 'n skildery op die horison gelyk. Die pad kort 'n voertuig wat rowwe paaie kan hanteer, maar definitief die moeite werd. Die Merlot van die plaas is ook van die beste wat ek al gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very comfortable accommodation in a beautiful location. Highly recommended. Beautiful location at the entrance to Meiringspoort. Very comfortable accommodation with a lovely view. The host is very helpful and knowledgeable. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderlike verblyf, baie skoon en netjies in 'n pragtige omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien Z
1 nag
5.0
Jun 2025

Pragtig, hondvriendelik (nie omhein nie) en goed bestuur. Die Werkershuis by Varkenskraal bly steeds een van die mooiste en skoonste plekke om in te bly. My hond is ook welkom soos altyd. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons sal hierdie plekkie defnitief aanbeveel. Dit was n heerlike oornag, netheid , vriendelikheid uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik. Pragtig. Sal graag die argitek wil ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 229 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang