Successfully reported
+28

Varkenskraal Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Varkenskraal Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n plaas in die prentjiemooi berge wat Meiringspoort in die Karoo vorm en is net sowat 4 km vanaf die dorpie De Rust.

Verblyf by Varkenskraal Farm word in 2 huise, Die Werkershuisie en Die Voerstal, gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste in óf 'n dakkamer óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, watermasjien en ander basiese toebehore toegerus is.

Elke huis het 'n oopplan-sitkamer wat na 'n privaat stoep lei. Hiér is 'n braai-area of vuurput met asemrowende uitsigte op die berge en oor die plaas se vrugteboorde en groenteplantasies.

Varkenskraal Farm is die ideale plek om uit die stad se gewoel te ontsnap. Die plaas is sowat 40 km vanaf Oudtshoorn en 102 km vanaf George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eben S
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik - ons kom vir seker weer. Baie lekker gebly, buitegewone akkommodasie wat ek vir enigiemand sal aanbeveel. Heerlike plaasatmosfeer wat g...
Sien meer
Sep 2025
Estie B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Pragtig, netjies en skoonste huisie. Beste ligging. Fantasties! Fabulous! Must be the neatest place I have ever stayed. Ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janko S
Saam met vriende
5.0
Skildery mooi. Ons het bietjie later gearriveer as wat ons verwag het, maar die gasvrou was nog steeds baie vriendelik en verwelkomend. Met die son wa...
Sien meer
Aug 2025
Jennifer J
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable accommodation in a beautiful location. Highly recommended. Beautiful location at the entrance to Meiringspoort. Very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Adri M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike verblyf, baie skoon en netjies in 'n pragtige omgewing. Sien sterre.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Varkenskraal Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 229 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang