Successfully reported
+34

Varykino Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bibby's Hoek Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Varykino Estate is in Rheenendal, Knysna, geleë. Oorspronklik gebou in die 1860's as 'n rusplek vir perde en ruiters, bied dit nou ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie, 'n ideale keuse vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie-wegbreek.

Die eiendom beskik oor twee eenhede om van te kies. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en badkamers met storte en toilette. Die kombuise is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefareas sluit 'n slim-TV en knus sitplek in. Elke eenheid maak oop na 'n agterplaas met 'n braai-area en 'n onderdak-onthaalruimte, perfek vir ontspanning en sosialisering.

Gaste geniet ook gratis WiFi, veilige veldry- en onderdakparkering tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 1 Bibby's Hoek Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bibby's Hoek Road, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa274ccfb9000c8335b73549909fee9805be0217c81a284ff12bfa7b25678fec5f718281dd908f71394d36e64d940239d461b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4) 1 Bibby's Hoek Road Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946885526415 22.945520939359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang