Vegkop Gaste Huis
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vegkop Gastehuis bied selfsorgverblyf op 'n familieplaas in Kingsley, KwaZulu-Natal. Gaste kan plaasdiere en 'n rustige uitsig oor die platteland ervaar.
Gaste kan kies uit 7 goed toegeruste eenhede, waarvan 3 rugsakreisigerseenhede is. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en sluit beddegoed en badhanddoeke in, met privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe en sal ongeveer 20 km vanaf die Bloedriviermuseum, 40 km vanaf die Talana Museum en ander gewilde besienswaardighede geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anzel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vegkop Gaste Huis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Vegkop Plaas, Kingsley, 3002, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang