Successfully reported
+45

Vennebos Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 of Farm 187, Rheenendal Road, Knysna, 6756, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vennebos Cottages bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe wat 8,3 hektaar groot is en in Rheenendal tussen place op 'n plat stuk land geleë is. Hier kan gaste die plaaslike fauna en flora geniet in 'n stil, groen omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise. Kothuis 1 is 'n klein dubbelverdiepinghuis met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en yskas toegerus is. Daar is 'n knus sitarea en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet op die grondverdieping. Die slaapkamer is op die boonste verdieping onder 'n spitsdak en het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele, en gaste het toegang tot die lapa wat 'n stoof het. Hierdie kothuis is nie vir lang gaste geskik nie.

Kothuis 2 is geskik vir 2 of 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Enkelbed vir 'n tiener kan by die slaapkamer op die boonste verdieping gevoeg word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuis, sitkamer, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe.

Kothuis 3 is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is aar 'n kombuise, sitkamer, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die Lapa langsaan kook.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad-area met 'n lapa waar gaste kan braai, kook, ontspan, oefen en speletjies speel.

Die gashere woon in die hoofhuis en staan gereed om gaste by te staan waar hulle kan. Portland Manor is net 3 km ver. Hier kan gaste die restaurant, kroeg en byeenkomste geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion 20 of Farm 187, Rheenendal Road, Knysna, 6756, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vennebos Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 of Farm 187, Rheenendal Road, Knysna, 6756, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310e96735f5dd6bb09fe9914d14d471558c37c44c984d85052269dc4549ed98cdac4cb4f0b451b4d9947acf3e08c0af67246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 20 of Farm 187 Rheenendal Road 6756 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.971423154804 22.965194284916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang