Successfully reported

Vensterklip

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Lelanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verrassing in Elandsbaai. Ongelooflike uitsig met private ablusieblok. Ons was 2 paartjies wat gekamp het en die fasiliteite is awesome. Beate ontbyt by die restaurant met ongelooflike lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Liewe Lelani Baie dankie vir die lieflike terugvoering! Julle is die lekker mense van Vensterklip en voel welkom om weer terug te kom!

Ashneen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome. The staff was super friendly and our room was on par. Enjoyed the freshly baked sourdough bread.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Daar is stilte! Ons kon rus en asemskep! Heerlike asemskep-wegbreek gewees. Vriendelike ontvangs. Baie netjies! Sal beslis gaan. Die Deli en Restaurant is 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Baie dankie vir die mooie terugvoering. Ons is verheug dat julle Vensterklip geniet het! Kom gerus weer terug!

Belinda S
1 nag
5.0
Feb 2025

Awesome! Wow! Great plekkie. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Baie dankie vir julle besoek! Ons is verheug dat julle dit geniet het.

Raylentia S
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Geriewe is skoon en kampplek groot. Heerlik! Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nevada F
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Privaat kamp staan plek met eie badkamer en kombuis. Goeie kampgronde, swembad is lekker as dit warm is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

A beautiful, peaceful place. Perfect except for the WiFi. A beautiful, peaceful place. Perfect except for the WiFi - it needs to work. It would be nice to have a little table outside for the Pelican cottage too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Nie wat ons verwag het nie. Teleurgesteld dat die restaurant en kroeg toe was, al het die webwerf en kennisgewing in die kamer aangedui dat dit oop moes wees. Gelukkig kon ons iets te ete by die padstal koop. Die ketel het krag aanhoudend uitgeskop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk & Andri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Sielerus. Het die stilte met al die voëltjies so geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Ons is baie bly julle het die stilte en ons mooi vlei en die voëls geniet. Kom gerus weer!

Rize V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Teleurstellend. Die kampterrein was nie werklik wat ons verwag het nie en benodig heelwat aandag (krane wat lek, rioolpype wat van die ander privaat kampeerterrein oorspoel in ons s'n). Dit is redelik privaat, maar die nette tussen die privaat 'campsites' het aandag nodig, so jy kyk amper in mekaar se leefspasie in en voel nie werklik alleen soos wat dit op die foto's weerspieël word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang