Successfully reported

Ver en Wyd

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
George D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig. Heerlik gebly, die enigste nadeel is dat mens nie by die plek kan aflaai nie. Mens moet teen die bure se bitter skuins inrit stop en daar aflaai met groot moeite. Die ander opsie is om met smal trappies op te loop. Dit is baie onprakties met klomp baba toerusting soos 'n pram ens. Dit is geen probleem as jy nie met klein kindertjies reis nie. Baie mooi netjiese woonstel, die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar bly, maar nie met 'n baba en als wat saam met dit gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Celezte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b457c030408981293b14e6fafecd3ed5f18d4ecd3db9aabbed56209c62734f0eaf5f17f7da9dd98b88023f5e51e0b96f831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 34 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43055162025 21.332312322615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang