Successfully reported
+12

Ver en Wyd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ver en Wyd is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning beslaan, maar het sy eie privaat ingang. Hierdie verblyf is in Jongensfontein geleë en spog met asemrowende see-uitsigte en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel. met kombuisstoeltjies. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die sitkamer strek na die binnebraaikamer en die skuifdeure maak oop na die privaat patio waar gaste die lieflike see-uitsigte vanaf die voorstoep kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Celezte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ver en Wyd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b457c030408981293b14e6fafecd3ed5f18d4ecd3db9aabbed56209c62734f0eaf5f17f7da9dd98b88023f5e51e0b96f831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 34 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43055162025 21.332312322615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang