Successfully reported

Verbe Karavaanpark

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wynand T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte kampplek vir 'n Namakwaland toer. Baie lekker gebly, lekker staanplek, ver in die dorpie gaan stap. Besige karavaanpark in so 'n stil klein dorpie, dit was vol! Perfekte oorslaapplek vir blommekykers. Dankie, ons gaan beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm atmosfeer, mooiste badkamers. Lekker geslaap! Dankie! Baie vriendelike en warm atmosfeer! Mooiste badkamers. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis Potgieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pleasant stay with personal attention from owners. Perfect venue from where Namaqualand flowers can be seen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Goeie oorslaap. Baie netjiese badkamers. Het kragpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie skoon en veilig - sal weer bespreek. Die karavaanpark was baie netjies en die badkamers was skoon. Ons het vir geen oomblik onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gekamp. Is volgende jaar weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Goeie ligging met netjiese geriewe. Philip en Loraine, met die hulp van hulle seuns, doen werklik moeite om gaste tuis te laat voel en om die terrein en ablusie en wasgeriewe netjies te hou. Die restaurantjie bied 'n aangename verskeidenheid wegneemetes en Magda is altyd gereed om aan die spesiale versoeke te voldoen. Die ligging is ook puik om sodoende verskeie roetes te verken en dorpies en besienswaardighede te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Piet R
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Ons is vriendelik ontvang. Kamp was skoon en netjies. Ablusie was skoon. Rustige omgewing. Ons sal weer by Verbe kamp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Ons is vriendelik ontvang met persoonlike aandag van eienaar/bestuurder. Geriewe is baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna W
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Baie vriendelike diens. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Phillip &Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTBkNWFmLWFhZTUtNDg5NC1hZGZkLWJjNTA3NjBlNTY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212609548181 17.931039333344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang